| Modulekode | CMY 385 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Teorie: Struktuur en binding in anorganiese chemie: Molekuulorbitaalbenadering, di- en poliatomiese molekule, driesenterbindings, metaal-metaalbindings, oorgangsmetaalkomplekse, magnetiese eienskappe, elektroniese spektra, reaktiwiteit en reaksiemeganismes, reaksie-tipes, spesiale onderwerpe. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde |
| Voorvereistes | CMY 282, CMY 283, CMY 284 en CMY 285 |
| Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 4 lesing per week, 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Chemie |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App